Artisti:

Beeskraal Beeskraal
DAAR is ’n paar dinge wat die manne van Beeskraal wil regkry, maar hulle wil veral Afrikaanse rock gewilder maak. ‘‘Rock in Amerika is net so groot soos enige ander soort musiek, maar in Suid-Afrika moet ons nog baie doen om so ver te vorder,’’ sê Charles Smidt, die sanger- kitaarspeler van die groep.
Werner Fensham – of Zippo, soos almal hom noem – is die baskitaarspeler, Michael van Zyl speel tromme en Jaco van Deventer, wat al so drie jaar soms saam met die groep opgetree het en die afgelope drie maande ’n vaste lid is, speel ritmekitaar en konsertina.

Read more about Beeskraal on Last.fm.
Ihannekumppanit


 

Käyttäjiä jotka pitävät artistista "Beeskraal" ei ole

Katso mistä musiikista nämä naiset pitävät!

Yksikään kuvallinen käyttäjä ei ole vastannut tähän kysymykseen vielä